mannetjieleeu [boodskap #146271] |
Sun, 25 August 2024 08:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mannetjieleeu
Afbreking: man•ne•tjie•leeu
Samestelling: mannetjie + leeu
Selfstandige naamwoord: mannetjieleeu
Meervoud: mannetjieleeus
Verkleinwoord: mannetjieleeutjie
Meervoud van verkleining: mannetjieleeutjies
Betekenis:
• 'n Manlike leeu.
Gebruik:
• Die mannetjieleeu het pragtige maanhare.
Wisselvorm:
• mannetjiesleeu
Sinoniem:
• leeumannetjie
Antoniem:
• wyfieleeu
Vertaling:
Engels: male lion
Nederlands: mannelijke leeuw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|