onbeskaamd [boodskap #146270] |
Sun, 25 August 2024 07:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbeskaamd
Afbreking: on•be•skaamd
Samestelling: on- + beskaamd
Byvoeglike naamwoord: onbeskaamd
Attributief: onbeskaamde
Betekenis:
• Sonder om skaam te kry of skuldig te voel.
Gebruik:
• Ons gaan elke Sondag onbeskaamd kerk toe.
• Net 'n sondaar kan so 'n onbeskaamde huigelary volhou.
Sinoniem:
• astrant
• dikvellig
• eervergete
• skaamteloos
• uittartend
• vrypostig
• waagmoedig
Afgelei:
• onbeskaamdheid
Vertaling:
Engels: unashamed, shameless, impudent, unabashed
Nederlands: onbeschaamd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|