hartdefek [boodskap #146268] |
Sa, 24 Augustus 2024 17:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20778 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hartdefek
Afbreking: hart•de•fek
Samestelling: hart + defek
Selfstandige naamwoord: hartdefek
Meervoud: hartdefekte
Betekenis:
• 'n Defek/ afwyking van die hart.
Gebruik:
• 'n Noodoperasie is op die babaseuntjie wat met 'n hartdefek gebore is, uitgevoer.
Sinoniem:
• hartafwyking
• hartfout
• hartprobleem
Vertaling:
Engels: heart defect, cardiac defect
Nederlands: hartafwijking, hartdefect
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|