Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderlyf
onderlyf [boodskap #146263] Sa, 24 Augustus 2024 09:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20777
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderlyf
Afbreking: on•der•lyf
Samestelling: onder + lyf


Selfstandige naamwoord: onderlyf
Meervoud: onderlywe
Verkleinwoord: onderlyfie
Meervoud van verkleining: onderlyfies

Betekenis:
• Die onderste gedeelte van die lyf; deel van die liggaam onderkant die heupe.

Gebruik:
• Bedek jou onderlyf.
• 'n Sentour het die bolyf van 'n man en die onderlyf van 'n perd.

Sinoniem:
• onderliggaam

Antoniem:
• bolyf

Verwant:
• agterlyf

Vertaling:
Engels: lower body
Nederlands: onderlijf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurmaak
Volgende onderwerp: vernouing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 13:06:39 MGT 2024