waglys [boodskap #146258] |
Sa, 24 Augustus 2024 08:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20777 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waglys
Afbreking: wag•lys
Samestelling: wag + lys
Selfstandige naamwoord: waglys
Meervoud: waglyste
Verkleinwoord: waglysies
Meervoud van verkleining: waglysies
Betekenis:
• 'n Lys van mense wat hulle beurt afwag.
Gebruik:
• Daar is 'n lang waglys van mense wat nieroorplantings moet kry.
Sinoniem:
• beurtlys
• kortlys
• wagtou
Vertaling:
Engels: waiting list
Nederlands: wachtlijst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|