Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werklading
werklading [boodskap #146256] Sa, 24 Augustus 2024 08:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20778
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werklading
Afbreking: werk•la•ding
Samestelling: werk + lading


Selfstandige naamwoord: werklading
Meervoud: werkladings

Betekenis:
• Die hoeveelheid werk wat gedoen moet word.

Gebruik:
• Wanneer die werklading te groot is plaas dit onnodige druk op die leerders.

Wisselvorm:
• werkslading

Sinoniem:
• werkdruk
• werksdruk
• werklas

Vertaling:
Engels: workload
Nederlands: werklast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: modernisering
Volgende onderwerp: uitbranding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 13:34:50 MGT 2024