kwesbaarheid [boodskap #146253] |
Vr, 23 Augustus 2024 18:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20778 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwesbaarheid
Afbreking: kwes•baar•heid
Samestelling: kwesbaar + -heid
Selfstandige naamwoord: kwesbaarheid
Meervoud: kwesbaarhede
Betekenis:
• Die toestand (of mate) van kwesbaar wees.
Gebruik:
• Die skurk teer op die kwesbaarheid van ouer mense.
• Haar kinders is haar grootste kwesbaarheid.
Sinoniem:
• broosheid
• swakheid
• teerheid
• weerloosheid
Antoniem:
• onkwesbaarheid
• weerbaarheid
Vertaling:
Engels: vulnerability
Nederlands: kwetsbaarheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|