lugruim [boodskap #146248] |
Vr, 23 Augustus 2024 09:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20779 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugruim
Afbreking: lug•ruim
Samestelling: lug + ruim(te)
Selfstandige naamwoord: lugruim, lugruimte
Meervoud: lugruime, lugruimtes
Betekenis:
• Die ruimte bokant 'n bepaalde gebied wat met lug gevul is.
Gebruik:
• Die lugruim oor Amerika is tydelik vir lugverkeer gesluit.
Sinoniem:
• atmosfeer
• dampkring
• eter
• hemelruim
• lug
• ruimte
• uitspansel
Vertaling:
Engels: airspace, atmosphere
Nederlands: luchtruim
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|