vulkanoloog [boodskap #146244] |
Vr, 23 Augustus 2024 07:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vulkanoloog
Afbreking: vul•ka•no•loog
Samestelling: vulkaan + -o- + -loog
Selfstandige naamwoord: vulkanoloog
Meervoud: vulkanoloë
Betekenis:
• Iemand wat vulkane en vulkaanuitbarstings bestudeer.
Gebruik:
• Vulkanoloë besoek gereeld vulkane om te bepaal of hulle aktief is of om rots- en lawamonsters te neem.
Hiperoniem:
• geoloog
Verwante:
• vulkanologie
Vertaling:
Engels: vulcanologist
Nederlands: vulkanoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|