atmosferies [boodskap #146242] |
Vr, 23 Augustus 2024 06:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
atmosferies
Afbreking: at•mos•fe•ries
Samestelling: atmosfeer + -ies
Byvoeglike naamwoord: atmosferies
Attributief: atmosferiese
Betekenis:
• Wat die atmosfeer van 'n planeet betref; op die gasomhulsel/ dampkring betrekking het.
Gebruik:
• Meteorologie is die wetenskap wat atmosferiese toestande soos temperatuur, lugdruk, waterdamp en wind bestudeer.
Afkorting:
• atm.
Vertaling:
Engels: atmospheric
Nederlands: atmosferisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|