dwelmhandelaar [boodskap #146241] |
Do, 22 Augustus 2024 19:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwelmhandelaar
Afbreking: dwelm•han•de•laar
Samestelling: dwelm + handelaar
Selfstandige naamwoord: dwelmhandelaar
Meervoud: dwelmhandelaars
Betekenis:
• Iemand wat in dwelms (verdowende middels) handel dryf.
Gebruik:
• Die dwelmhandelaar wat dwelms aan kinders verkoop het, is gearresteer.
Sinoniem:
• dwelmsmous
• dwelmverkoper
Antoniem:
• dwelmgebruiker
Vertaling:
Engels: drug trafficker, drug dealer
Nederlands: drugshandelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|