meteorologie [boodskap #146233] |
Do, 22 Augustus 2024 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meteorologie
Afbreking: me•te•o•ro•lo•gie
Selfstandige naamwoord: meteorologie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wetenskap wat weerstoestande ondersoek en weervoorspellings waag.
Gebruik:
• Meteorologie bestudeer atmosferiese toestande soos temperatuur, lugdruk, waterdamp, wind, ens.
Sinoniem:
• weerkunde
Afkorting:
• meteor.
Afgelei:
• meteorologiekantoor
• meteorologies
Verwant:
• meteoroloog
Vertaling:
Engels: meteorology
Nederlands: meteorologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|