halfpad [boodskap #146227] |
Wo, 21 Augustus 2024 17:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
halfpad
Afbreking: half•pad
Samestelling: half + pad
Bywoord: halfpad
Betekenis:
• Min of meer in die middel van iets.
Gebruik:
• Ons sal halfpad stop om ontbyt te eet.
Spreekwoord:
• 'n Goeie begin is halfpad gewin. [As 'n mens fluks begin, is die werk gou klaar.]
Sinoniem:
• halfweg
• onderweg
Afgelei:
• halfpadmerk
Vertaling:
Engels: halfway through
Nederlands: halverwege
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|