Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dodekafonies
dodekafonies [boodskap #146223] Wo, 21 Augustus 2024 12:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voorbeeld van dodekafoniese musiek.
'n Voorbeeld van dodekafoniese musiek.
dodekafonies
Afbreking: do•de•ka•fo•nies


Byvoeglike naamwoord: dodekafonies
Attributief: dodekafoniese

Betekenis:
• Betreffende musiek waar elke oktaaf uit twaalf gelykwaardige tone bestaan.

Gebruik:
• Die komposisie is deels tonaal en deels dodekafonies.

Sinoniem:
• twaalftonig

Vertaling:
Engels: dodecaphonic
Nederlands: dodecafonisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gulsigaard
Volgende onderwerp: segswyse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 23:16:40 MGT 2024