Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loskap
loskap [boodskap #146220] Wed, 21 August 2024 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
loskap
Afbreking: los•kap
Samestelling: los + kap


Werkwoord: kap los, loskap
Verlede tyd: het losgekap

Betekenis:
• Om te kap tot iets los is.

Gebruik:
• Hy kap 'n stukkende baksteen los.
• Hy het 'n baksteen losgekap toe die muur op hom neerstort.

Afgelei:
• loskapper
• loskapping

Vertaling:
Engels: to chop lose
Nederlands: loskappen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlowing
Volgende onderwerp: neerstort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:50:25 UTC 2024