popmusiek [boodskap #146218] |
Wed, 21 August 2024 09:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
popmusiek
Afbreking: pop•mu•siek
Samestelling: pop + musiek
Selfstandige naamwoord: popmusiek
Meervoud: –
Betekenis:
• Hedendaagse populêre musiek wat kommersieel en vir 'n wye gehoor bedoel is.
Gebruik:
• Ek is mal oor Afrikaanse popmusiek, maar geniet ook ander genres soos rock-, jazz- en klassieke musiek.
Afgelei:
• popmusiekindustrie
• popmusiekresensent
Verwant:
• popsanger
Vertaling:
Engels: pop music
Nederlands: popmuziek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|