Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » superster
superster [boodskap #146215] Wed, 21 August 2024 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
superster
Afbreking: su•per•ster
Samestelling: super + ster


Selfstandige naamwoord: superster
Meervoud: supersterre
Verkleinwoord: supersterretjie
Meervoud van verkleining: supersterretjies

Betekenis:
• Iemand wat buitengewoon beroemd en gewild is.

Gebruik:
• Dit is elke sanger se droom om saam met supersterre soos Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis en Laurika Rauch op te tree.

Sinoniem:
• beroemdheid
• mediasensasie

Vertaling:
Engels: superstar
Nederlands: superster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tariefverhoging
Volgende onderwerp: mediasensasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:37:17 UTC 2024