tariefverhoging [boodskap #146214] |
Mon, 19 August 2024 19:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tariefverhoging
Afbreking: ta•rief•ver•ho•ging
Samestelling: tarief + verhoging
Selfstandige naamwoord: tariefverhoging
Meervoud: tariefverhogings
Betekenis:
• Die verhoging van 'n tarief (vasgestelde bedrag) wat vir 'n produk of diens betaal word.
Gebruik:
• 'n Tariefverhoging van 14,2% is in 2008 aan Eskom toegestaan.
Vertaling:
Engels: rate increase, rate hike
Nederlands: tariefverhoging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|