kostestudie [boodskap #146211] |
Mon, 19 August 2024 16:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kostestudie
Afbreking: kos•te•stu•die
Samestelling: koste + studie
Selfstandige naamwoord: kostestudie
Meervoud: kostestudies
Betekenis:
• 'n Analise om die koste van 'n projek, produk of diens te bepaal.
Gebruik:
• Die hof het bevind dat die tariewe nie sonder 'n kostestudie opgestoot kan word nie.
Vertaling:
Engels: cost study
Nederlands: kostenstudie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|