Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondoeltreffendheid
ondoeltreffendheid [boodskap #146210] Mon, 19 August 2024 16:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondoeltreffendheid
Afbreking: on•doel•tref•fend•heid
Samestelling: ondoeltreffend + -heid


Selfstandige naamwoord: ondoeltreffendheid
Meervoud: ondoeltreffendhede

Betekenis:
• Die toestand (of mate) van ondoeltreffend wees; wat baie moeite kos en weinig bereik.

Gebruik:
• Die ondoeltreffendheid van die staatsdiens wurg die land se ekonomie.

Sinoniem:
• nutteloosheid
• onbekwaamheid
• ondeugsaamheid
• ondoelmatigheid

Antoniem:
• doeltreffendheid

Vertaling:
Engels: inefficiency, ineffectiveness
Nederlands: inefficiëntie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toepaslikheid
Volgende onderwerp: kostestudie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:47:25 UTC 2024