uitvoerbaarheid [boodskap #146208] |
Mon, 19 August 2024 10:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitvoerbaarheid
Afbreking: uit•voer•baar•heid
Samestelling: uitvoerbaar + -heid
Selfstandige naamwoord: uitvoerbaarheid
Meervoud: uitvoerbaarhede
Betekenis:
• Die toestand (of mate) van uitvoerbaar wees.
Gebruik:
• Die uitvoerbaarheid van die plan word bevraagteken.
Sinoniem:
• doenlikheid
• haalbaarheid
• werkbaarheid
Antoniem:
• onuitvoerbaarheid
Afgelei:
• uitvoerbaarheidstudie
Vertaling:
Engels: feasibility, workableness
Nederlands: uitvoerbaarheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|