Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hervorm
hervorm [boodskap #146206] Mon, 19 August 2024 06:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hervorm
Afbreking: her•vorm
Samestelling: her- + vorm


Werkwoord: hervorm
Verlede tyd: het hervorm

Betekenis:
• Om iets weer te vorm; grondig verander.

Gebruik:
• Die staatsdiens is te groot en moet drasties hervorm word.

Sinoniem:
• herbou
• herorganiseer
• herskep
• reformeer
• transformeer
• verander
• vernuwe
• wysig

Afgelei:
• hervormbaar
• hervormd
• hervormend
• hervormer
• hervorming
• hervormingsagitasie
• hervormingsbeleid
• hervormingsbeweging
• hervormingsdaad
• hervormingsdag
• hervormingsfees
• hervormingsgesind
• hervormingsgesteente
• hervormingspoging
• hervormingsprogram
• hervormingsproses
• hervormingswet

Vertaling:
Engels: to reform, remodei
Nederlands: hervormen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onprakties
Volgende onderwerp: onderlê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:07:21 UTC 2024