rekenskap [boodskap #146203] |
Sun, 18 August 2024 19:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rekenskap
Afbreking: re•ken•skap
Samestelling: reken + -skap
Selfstandige naamwoord: rekenskap
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Uiteensetting van gebeure en verdediging van jou optrede en besluite.
Gebruik:
• Elkeen sal rekenskap moet gee oor wat hy gedoen het. [Galasiërs 6:5]
Sinoniem:
• opheldering
• toeligting
• verantwoording
• verduideliking
• verklaring
• verslag
• voldoening
Afgelei:
• rekenskapskuldig
Vertaling:
Engels: account
Nederlands: rekenschap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|