aanpasbaarheid [boodskap #146201] |
Sun, 18 August 2024 08:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanpasbaarheid
Afbreking: aan•pas•baar•heid
Samestelling: aanpasbaar + -heid
Selfstandige naamwoord: aanpasbaarheid
Meervoud: aanpasbaarhede
Betekenis:
• Die toestand (of mate) van aanpasbaar wees (om na gelang van omstandighede te verander).
Gebruik:
• Die aanpasbaarheid van kinders moenie onderskat word nie.
Sinoniem:
• aanpassingsvermoë
• buigbaarheid
• buigsaamheid
• mengbaarheid
• plooibaarheid
• versoenbaarheid
• vloeibaarheid
Antoniem:
• onaanpasbaarheid
Vertaling:
Engels: adaptability, adjustability
Nederlands: aanpasbaarheid, aanpasselijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|