Suid-Korea [boodskap #146198] |
Sat, 17 August 2024 18:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Suid-Korea
Afbreking: Suid-Ko•re•a
Samestelling: Suid + Korea
Pleknaam: Suid-Korea
Betekenis:
• 'n Land in Oos-Asië op die suidelike deel van die Koreaanse Skiereiland.
Gebruik:
• Seoel aan die Hanrivier is Suid-Korea se hoofstad en grootste metropolitaanse gebied.
Verwant:
• Noord-Korea
Vertaling:
Engels: South Korea
Nederlands: Zuid-Korea
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|