Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » getuigskrif
getuigskrif [boodskap #146193] Sat, 17 August 2024 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
getuigskrif
Afbreking: ge•tuig•skrif
Samestelling: getuig + skrif


Selfstandige naamwoord: getuigskrif
Meervoud: getuigskrifte
Verkleinwoord: getuigskriffie
Meervoud van verkleining: getuigskriffies

Betekenis:
• 'n Skriftelike verklaring van iemand se karakter, eienskappe en bevoegdhede.
• Dit wat iemand tot eer strek.

Gebruik:
• Werksoekers moet twee getuigskrifte by hulle aansoeke aanheg.
• Die leerders se goeie punte is 'n getuigskrif vir hulle harde werk en deursettingsvermoë.

Sinoniem:
• aanbeveling
• attestaat
• huldeblyk
• sertifikaat
• verwysing

Vertaling:
Engels: testimonial, reference
Nederlands: getuigenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naderskuif
Volgende onderwerp: lewensstyl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:20:20 UTC 2024