naderskuif [boodskap #146192] |
Sat, 17 August 2024 09:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naderskuif
Afbreking: na•der•skuif
Samestelling: nader + skuif
Werkwoord: naderskuif, skuif nader
Verlede tyd: het nadergeskuif
Betekenis:
• Om so te skuif dat jy nader aan iets beweeg.
Gebruik:
• Die wedstryd word op SuperSport uitgesaai en ondersteuners kan Saterdag van 16:00 naderskuif om die aksie te volg.
Vertaling:
Engels: to move closer
Nederlands: dichterbij komen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|