museumstuk [boodskap #146191] |
Sat, 17 August 2024 09:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
museumstuk
Afbreking: mu•seum•stuk
Samestelling: museum + stuk
Selfstandige naamwoord: museumstuk
Meervoud: museumstukke
Betekenis:
• 'n Voorwerp van historiese belang wat in 'n museum ten toon gestel word.
Gebruik:
• Van die museumstukke is op bruikleen aan ander museums beskikbaar gestel.
Vertaling:
Engels: museum piece
Nederlands: museumstuk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|