Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongemagtig
ongemagtig [boodskap #146189] Sat, 17 August 2024 08:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongemagtig
Afbreking: on•ge•mag•tig
Samestelling: on- + gemagtig


Byvoeglike naamwoord: ongemagtig
Attributief: ongemagtigde

Betekenis:
• Sonder toestemming. Wat nie gemagtig/ goedgekeur is nie.

Gebruik:
• Hy met die perseel ongemagtig betree.

Sinoniem:
• onregmatig
• onwettig
• wederregtelik

Antoniem:
• gemagtig

Vertaling:
Engels: unauthorized, unauthorised
Nederlands: ongeautoriseerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: negeoog
Volgende onderwerp: opeis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:07:00 UTC 2024