Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verspringput
verspringput [boodskap #146186] Fri, 16 August 2024 15:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Verspringput.
'n Verspringput.
verspringput
Afbreking: ver•spring•put
Samestelling: verspring + put


Selfstandige naamwoord: verspringput
Meervoud: verspringputte

Betekenis:
• Sandput waarin die verspringer land.

Gebruik:
• Hoe beter die atleet homself vorentoe en vertikaal in die lug in werp, hoe verder sal hy in die verspringput land.

Sinoniem:
• sandkuil

Vertaling:
Engels: long jump pit
Nederlands: verspringkuil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugbetaling
Volgende onderwerp: bloedvint
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:48:41 UTC 2024