onroerend [boodskap #146183] |
Fri, 16 August 2024 12:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onroerend
Afbreking: on•roe•rend
Samestelling: on- + roerend
Byvoeglike naamwoord: onroerend
Attributief: onroerende
Betekenis:
• Wat nie maklik geroer of verskuif kan word nie.
Gebruik:
• Geboue, brûe en grond is onroerende eiendom.
Sinoniem:
• grondvas
• onbeweeglik
• onbeweegbaar
Antoniem:
• roerend
Vertaling:
Engels: immovable, immobile
Nederlands: onroerend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|