Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » redelikerwys
redelikerwys [boodskap #146182] Vr, 16 Augustus 2024 12:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
redelikerwys
Afbreking: re•de•li•ker•wys
Samestelling: redelik + -erwys


Bywoord: redelikerwys

Betekenis:
• Wat redelik en billik is.

Gebruik:
• Die werker het alles gedoen wat redelikerwys van hom verwag kon word.

Wisselvorm:
• redelikerwyse

Sinoniem:
• billikerwys

Vertaling:
Engels: reasonably, in reason, in all fairness
Nederlands: redelijkerwijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berokken
Volgende onderwerp: onroerend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 10:04:57 MGT 2024