Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » invoerder
invoerder [boodskap #146180] Fri, 16 August 2024 11:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
invoerder
Afbreking: in•voer•der
Samestelling: invoer + -der


Selfstandige naamwoord: invoerder
Meervoud: invoerders

Betekenis:
• Iemand wat iets invoer (vanuit die buiteland inbring).

Gebruik:
• Suid-Afrika is 'n netto invoerder van rys.

Sinoniem:
• importeur

Antoniem:
• uitvoerder

Vertaling:
Engels: importer
Nederlands: invoerder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herroeping
Volgende onderwerp: berokken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:54:50 UTC 2024