Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kindermoordenaar
kindermoordenaar [boodskap #146177] Fri, 16 August 2024 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kindermoordenaar
Afbreking: kin•der•moor•de•naar
Samestelling: kind + -er- + moordenaar


Selfstandige naamwoord: kindermoordenaar
Meervoud: kindermoordenaars

Betekenis:
• Iemand wie een of meer kinders opsetlik doodgemaak het.

Gebruik:
• Wanneer is dit geoorloof om parool aan die veroordeelde kindermoordenaar toe te staan?

Vertaling:
Engels: child murderer
Nederlands: kindermoordenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontoereikend
Volgende onderwerp: paroolaansoeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:08:01 UTC 2024