ontoereikend [boodskap #146176] |
Vr, 16 Augustus 2024 07:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontoereikend
Afbreking: on•toe•rei•kend
Samestelling: on- toereikend
Byvoeglike naamwoord: ontoereikend
Vergrotende trap: ontoereikender
Oortreffende trap: ontoereikendste
Attributief: ontoereikende
Partitief: ontoereikends
Betekenis:
• Wat nie toereikend (goed genoeg) is nie.
Gebruik:
• Die land se mense is uitgelewer aan hoë vlakke van misdaad, ontoereikende strawwe en ondeurdagte paroolvrylatings.
Sinoniem:
• gebrekkig
• onbevredigend
• ongenoegsaam
• onvoldoende
• onvolledig
• tekortskiet
Antoniem:
• toereikend
Afgelei:
• ontoereikendheid
Vertaling:
Engels: insufficient, inadequate, unsatisfactory, deficient
Nederlands: ontoereikend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|