Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meehelp
meehelp [boodskap #146174] Fri, 16 August 2024 06:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
meehelp
Afbreking: mee•help
Samestelling: mee + help


Werkwoord: help mee, meehelp
Verlede tyd: het meegehelp

Betekenis:
• Om iets of iemand te help om iets te doen.

Gebruik:
• Hoekom help jy hom mee in sy kwaad?
• Almal wat meegehelp het is ryklik beloon.

Sinoniem:
• assisteer
• bevorder
• bydra
• ondersteun

Vertaling:
Engels: to help together, assist
Nederlands: meehelpen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hofverrigting
Volgende onderwerp: herbesin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:21:48 UTC 2024