Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hofverrigting
hofverrigting [boodskap #146173] Thu, 15 August 2024 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hofverrigting
Afbreking: hof•ver•rig•ting
Samestelling: hof + verrigting


Selfstandige naamwoord: hofverrigting
Meervoud: hofverrigtinge

Betekenis:
• 'n Sitting van 'n hof.

Gebruik:
• Dit het tydens die hofverrigtinge aan die lig gekom dat die ondersoekbeampte bewyse geplant het.

Sinoniem:
• hofsitting

Vertaling:
Engels: court proceeding
Nederlands: gerechtelijke procedure

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hofuitspraak
Volgende onderwerp: meehelp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:30:40 UTC 2024