hofuitspraak [boodskap #146172] |
Do, 15 Augustus 2024 19:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hofuitspraak
Afbreking: hof•uit•spraak
Samestelling: hof + uitspraak
Selfstandige naamwoord: hofuitspraak
Meervoud: hofuitsprake
Betekenis:
• 'n Uitspraak/ beslissing wat 'n hof maak.
Gebruik:
• Die regering het aangedui dat hulle teen die hofuitspraak gaan appelleer.
Sinoniem:
• hofbeslissing
Vertaling:
Engels: court ruling, court judgment
Nederlands: rechterlijke uitspraak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|