Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afdwingbaar
afdwingbaar [boodskap #146170] Thu, 15 August 2024 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afdwingbaar
Afbreking: af•dwing•baar
Samestelling: afdwing + -baar


Byvoeglike naamwoord: afdwingbaar
Attributief: afdwingbare
Partitief: afdwingbaars

Betekenis:
• Wat afgedwing/ opgeëis kan word.

Gebruik:
• Jy het die kontrak geteken, so dit is bindend en afdwingbaar.

Sinoniem:
• konstitusioneel
• kontraktueel
• wetmatig

Antoniem:
• onafdwingbaar

Afgelei:
• afdwingbaarheid

Vertaling:
Engels: enforceable
Nederlands: afdwingbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgelek
Volgende onderwerp: boorgatwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:28:03 UTC 2024