Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedroewend
bedroewend [boodskap #146168] Thu, 15 August 2024 12:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedroewend
Afbreking: be•droe•wend
Samestelling: bedroef + -end


Byvoeglike naamwoord: bedroewend
Attributief: bedroewende

Betekenis:
• Wat 'n mens bedroef (hartseer en droewig maak).

Gebruik:
• Benewens die bedroewende dodetal is honderde mense beseer.

Sinoniem:
• beklaaglik
• beklaenswaardig
• jammerlik
• klaaglik
• hartverskeurend
• ontstellend
• smartlik
• teleurstellend

Vertaling:
Engels: saddening, distressing, dismal
Nederlands: bedroevend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beproewend
Volgende onderwerp: uitgelek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 15:58:00 UTC 2024