Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beproewend
beproewend [boodskap #146167] Do, 15 Augustus 2024 12:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beproewend
Afbreking: be•proe•wend
Samestelling: beproef + -end


Byvoeglike naamwoord: beproewend
Attributief: beproewende

Betekenis:
• Wat 'n mens beproef (tot die uiterste toets).

Gebruik:
• Mag God julle dra deur hierdie donker en beproewende tyd.

Vertaling:
Engels: trying, testing
Nederlands: moeilijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inslaan
Volgende onderwerp: bedroewend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 10:04:24 MGT 2024