Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » branderig
branderig [boodskap #146165] Wo, 14 Augustus 2024 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
branderig
Afbreking: bran•de•rig
Samestelling: brand + -erig


Byvoeglike naamwoord: branderig
Vergrotende trap: branderiger
Oortreffende trap: branderigste
Attributief: branderige
Partitief: branderigs

Betekenis:
• Wat voel asof dit brand.
• Met 'n skerp geur.

Gebruik:
• My oë voel branderig en jeukerig.
• Die kerrie is lekker branderig.

Afgelei:
• branderigheid

Vertaling:
Engels: burning; hot
Nederlands: branderig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: draadklitser
Volgende onderwerp: inslaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 09:11:41 MGT 2024