draadklitser [boodskap #146164] |
Wo, 14 Augustus 2024 18:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
draadklitser
Afbreking: draad•klit•ser
Samestelling: draad + klitser
Selfstandige naamwoord: draadklitser
Meervoud: draadklitsers
Verkleinwoord: draadklitsertjie
Meervoud van verkleining: draadklitsertjies
Betekenis:
• 'n Eenvoudige klitser, meestal van draad, waarmee geklits, geklop of gemeng word.
Gebruik:
• Klits die eier met die draadklitser in 'n mengbak.
Vertaling:
Engels: whisk
Nederlands: garde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|