werkery [boodskap #146160] |
Wed, 14 August 2024 17:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werkery
Afbreking: wer•ke•ry
Samestelling: werk + -ery
Selfstandige naamwoord: werkery
Meervoud: werkerye
Betekenis:
• Om op groot skaal te werk en doenig te wees.
Gebruik:
• Hy was so vuil soos 'n lunsriem na sy werkery in die tuin.
Sinoniem:
• bedrywigheid
Afgelei:
• saamwerkery
• skrynwerkery
Vertaling:
Engels: work, workery
Nederlands: werkerij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|