Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opmors
opmors [boodskap #146157] Wed, 14 August 2024 15:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opmors
Afbreking: op•mors
Samestelling: op + mors


Werkwoord: mors op, opmors
Verlede tyd: het opgemors

Betekenis:
• Om te verkwis tot alles op is.
• Om 'n gemors/ mislukking van iets te maak.

Gebruik:
• Sy mors al haar geld op.
• Hy het sy lewe met dwelms opgemors.

Sinoniem:
• opgebruik
• opfoeter
• verknoei

Vertaling:
Engels: to use up, waste; to mess up
Nederlands: verspillen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: marokyn
Volgende onderwerp: pleks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:52:53 UTC 2024