Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mirre
mirre [boodskap #146154] Wed, 14 August 2024 14:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die plant waarvan mirre verkry word.
Die plant waarvan mirre verkry word.
mirre
Afbreking: mir•re


Selfstandige naamwoord: mirre
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Geurige gomhars met 'n bitter smaak, verkry van die struik Commiphora myrrha.

Gebruik:
Mirre is deur die eeue gebruik om medisyne, balsem, parfuum, brandoffers en wierook te maak.

Vertaling:
Engels: myrrh
Nederlands: mirre

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaneel
Volgende onderwerp: skrifgeleerde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:07:32 UTC 2024