Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » papierbord
papierbord [boodskap #146152] Wed, 14 August 2024 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Papierbord.
'n Papierbord.
papierbord
Afbreking: pa•pier•bord
Samestelling: papier + bord


Selfstandige naamwoord: papierbord
Meervoud: papierborde
Verkleinwoord: papierbordjie
Meervoud van verkleining: papierbordjies

Betekenis:
• 'n Bord van papier wat 'n mens weggooi nadat jy daaruit geëet het.

Gebruik:
• Ons dek die tafel met papierborde en plastiese messe en vurke.

Vertaling:
Engels: paper plate
Nederlands: papierenbord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onkuisheid
Volgende onderwerp: kaneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:49:55 UTC 2024