Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onkuisheid
onkuisheid [boodskap #146151] Wed, 14 August 2024 10:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onkuisheid
Afbreking: on•kuis•heid
Samestelling: on- + kuisheid, onkuis + -heid


Selfstandige naamwoord: onkuisheid
Meervoud: onkuishede

Betekenis:
• Iets wat teen die heersende seksuele moraal ingaan.

Gebruik:
• Uit die hart kom slegte gedagtes: moord, owerspel, onkuisheid, diefstal, vals getuienis, kwaadpratery. [Matteus 15:19]

Sinoniem:
• onreinheid
• onsedelikheid
• onsuiwerheid
• ontug

Antoniem:
• kuisheid

Vertaling:
Engels: unchastity
Nederlands: onkuisheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwaadpratery
Volgende onderwerp: papierbord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:49:42 UTC 2024