saamwees [boodskap #146149] |
Wed, 14 August 2024 09:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamwees
Afbreking: saam•wees
Samestelling: saam + wees
Selfstandige naamwoord: saamwees
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van saam met ander wees.
Gebruik:
• Mag julle feesgety gevul wees met liefde, lag en saamwees.
Sinoniem:
• intimiteit
• nabyheid
• omgang
• samehorigheid
• samekoms
• samesyn
• verkeer
Antoniem:
• afsydigheid
Vertaling:
Engels: togetherness
Nederlands: saamwees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|