erediens [boodskap #146146] |
Wed, 14 August 2024 08:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erediens
Afbreking: e•re•diens
Samestelling: ere + diens
Selfstandige naamwoord: erediens
Meervoud: eredienste
Verkleinwoord: erediensie
Meervoud van verkleining: erediensies
Betekenis:
• 'n Byeenkoms waartydens God vereer word.
Gebruik:
• Die erediens is al diep in die Ou Testament ingestel as 'n heilige vergadering waarin God gesamentlik aanbid word.
Sinoniem:
• aanbidding
• godsdiensoefening
• kerkdiens
• kerkseremonie
Vertaling:
Engels: church services, worship service
Nederlands: eredienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|